Local news
Appaloosa-kampioenskappe bring groot vermaak oor die naweek
Mense kom van regoor Suid-Afrika om hierdie geleentheid by te woon.
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Appaloosa-kampioenskappe is tans aan die gang en beloof om groot vermaak vir perdeliefhebbers te wees.
Die kampioenskappe vind by die Afridome in Parys vanaf 31 Oktober – 3 November 2024 plaas.
Die geleentheid sal Appaloosas van regoor die land ten toon stel wat in verskeie kategorieë meeding.
Kyk hier na van die fotos:
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!










