N12 gesluit weens vloed. Fotos: Potchefstroom First Responders.
Die N12 by Stilfontein na Klerksdorp is tans gesluit weens vloede. Die pad het gistermiddag, 27 Maart weens die swaar reën gevloed en die situasie is tans onveranderd.
Verkeer word deur die dorp herlei en owerhede is op die toneel.
Motoriste word gewaarsku om veilig te wees en stadig te ry.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
I am a passionate journalist and photographer. I have been a photographer for 15 years and a journalist for 4 years. I recently started working for Potchefstroom Herald. I love writing people's stories and showcasing their inner beauty through photography.