Local newsSport
Ringtennisklub sluit die seisoen af met prysuitdeling
Baie geluk aan hierdie spelers wat groot hoogtes die seisoen behaal het.
Parys-ringtennisklub het verlede week hul prysuitdeling en afsluitingsfunksie vir die seisoen gehou.
Jan Viljoen (voorsitter van Sedibeng Ringtennis Unie) en Felicia Sauer (ondervoorsitter van die SA Ringtennisraad) het die sertifikate aan klublede oorhandig.
Melicia Fourie (President van die SA Ringtennisraad) het ook die aand ‘n boodskap gebring.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



