Local newsNews
Nog twee podiumplekke vir Riko
Riko Vorster het die naweek ‘n eerste plek in die 20km so.17-item by die Vrystaat Fietsry Federasie wedren-reeks in Kroonstad behaal. Hy trap ook ‘n tweede plek los in die Criterium-wedren. Riko is ‘n leerder van Hoërskool Parys.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!