Water van die laagwaterbrug na Gholfeiland in Parys is reeds besig om in die pad af te loop straat toe en het die waterskouspel reeds talle waterkykers en hengelaars laat nader staan.
Teen vanmiddag sal daar tien sluise oop wees by Vaaldam en sal die water na verwagting hier nog heelwat styg.
Kyk na die fotos hier:
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!











