Local news
Waarskuwing: Tenkwa brand, pad gesluit
Motoriste is gewaarsku om alternatiewe roetes te volg.
Motoriste word dringend gewaarsku dat ‘n gedeelte van die R30 tussen Bothaville in die rigting van Orkney aan beide kante gesluit is, as gevolg van ‘n tenkwa wat brand. Die tenkwa het petrol en diesel vervoer.
Die brandweer en nodige wetstoepassers is reeds op die toneel.

Padgebruikers is gewaarku om
- uiters versigtig te wees
- veilige volgafstande te handhaaf
- die area te vermy
- te reageer op instruksies van wetstoepassers by die toneel.
Van Noordwes kant Noordweskant by Vierfontein-brug asook aan Vrystaatkant
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



