Local newsSport

Dojo-studente kry span-eer vir prestasie op nasionale vlak

'n Skitterende prestasie wat deur hierdie studente behaal is.

Ná uitmuntende prestasies by die SARMAF-nasionale kampioenskappe is Gerrit Gouws, Anakin Powell en Dominic Powell van Parys Martial Arts Dojo, ingesluit in die SARMAF ICO-span.


Die span het van 14 tot 18 Oktober aan die ICO Wêreldkampioenskappe in Frankryk deelgeneem.

Gerrit Gouws saam met Anakin Powell en Dominic Powell. Foto: Verskaf
Gerrit Gouws saam met Anakin en Dominic Powell. Foto: Verskaf


Weens die kort kennisgewing van hul insluiting in die span, kon hulle nie hul land by die wêreldkampioenskappe gaan verteenwoordig nie, maar span hierdie prestasie die kroon op hul deelname op nasionale vlak in hulle onderskeie gevegskuns divisies.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button