NewsNews

Vaal se wurg-ma eers November in hof

Soniya Koekemoer se verhoor sou op 20 en 21 September voortgaan nadat sy skuld erken het op die moord van haar dogtertjie Michelle (8), op 9 Junie vanjaar. Sy het alles erken in haar pleitverduideliking in die streekhof op Donderdag 11 Augustus, toe haar prokureur Francois de Kok, haar verklaring voorgelees het. Haar prokureur het egter nou aangedui dat sy vir sielkundige waarneming gestuur gaan word en dat die saak nou uitgestel is na 28 en 29 November. Sy bly in aanhouding.

Soniya Koekemoer se verhoor sou op 20 en 21 September voortgaan nadat sy skuld erken het op die moord van haar dogtertjie Michelle (8), op 9 Junie vanjaar.

Sy het alles erken in haar pleitverduideliking in die streekhof op Donderdag 11 Augustus, toe haar prokureur Francois de Kok, haar verklaring voorgelees het. Haar prokureur het egter nou aangedui dat sy vir sielkundige waarneming gestuur gaan word en dat die saak nou uitgestel is na 28 en 29 November. Sy bly in aanhouding.

* Francois de Kok tree op as Soniya se regsverteenwoordiger en staatsaanklaer Erik van der Merwe, van die Nasionale Vervolgings Gesag (NVG) verskyn namens die staat. Landdros Robert Button hanteer die saak.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button