NewsNews

Man pleit onskuldig vir moord van vrou en kinders

VEREENIGING. – Fanie du Preez wat terreg staan op drie aanklagtes van moord, twee aanklagtes vir die onwettige besit van vuurwapens en ammunisie asook een aanklagte van regsverydeling het vanoggend in die Hooggeregshof in Vereeniging gepleit.

14567593_1485581691457550_8112465236807164954_o

Hy het onskuldig gepleit op die drie aanklagtes van moord op sy vrou, Thea, dogter, Carlia en seun, Phillip. Hy het ook onskuldig gepleit op die aanklag van regsverydeling en aanvanklik skuldig op die besit van onwettige vuurwapens en ammunisie.

Die hof moes egter vir ‘n paar minute verdaag sodat Du Preez met sy advokaat kon konsulteer, waarna hy sy een pleit verander het. Hy het slegs op een aanklag vir die onwettige besit van ‘n vuurwapen skuldig gepleit.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button