NewsNews

EINA! Die nuwe brandstofpryse kan verbruikers ‘seer’ maak

Voor jy vanaad gaan slaap moet jy maar seker maak jou voertuig se tenk is propvol brandstof, want die nuwe brandstofpryse kan dalk jou sak die maand ruk. Voor jy vanaad gaan slaap moet jy maar seker maak jou voertuig se tenk is propvol brandstof, want die nuwe brandstofpryse kan dalk jou sak die maand …

Petrol-half

Voor jy vanaad gaan slaap moet jy maar seker maak jou voertuig se tenk is propvol brandstof, want die nuwe brandstofpryse kan dalk jou sak die maand ruk.

Die Departement van Energie het die nuutste styging in brandstofpryse bekendgemaak wat vanaf 3 Mei inwerking sal tree.

Die prys van 95- en 93-oktaan-petrol styg met 49 sent per liter, terwyl diesel met ‘n swaelinhoud van 0.05% met 30 sent per liter meer gaan kos en die met ‘n swaelinhoud van 0.005% met 32 sent per liter.

Paraffien se prys styg met 34 sent per liter.

Die rede vir die skerp styging is onder meer die verswakking van die rand teenoor die Amerikaanse dollar na pres. Jacob Zuma se skielike kabinet-skommeling en Suid-Afrika wat na rommelstatus afgradeer is.

So lyk die nuwe pryse per liter in die binneland:

93-oktaan-petrol: R13.57

95-oktaan-petrol: R13:79

0.05% diesel: R11.81

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button