NewsNews

Chaos op N12 Betogers het glo vanoggend (8 Mei) sandbanke oor die N12 naby Eldoradopark gegooi.   Verskeie voertuie het na bewering reeds in die sandbanke vasgery. ‘n Boodskap op die Potchefstroom GPF Facebookblad het mense gewaarsku dat die N12 deur betogers versper word. News24, berig dat die betogings glo oor behuising gaan. Volgens News24 is …

Chaos op N12

 

Verskeie voertuie het na bewering reeds in die sandbanke vasgery. ‘n Boodskap op die Potchefstroom GPF Facebookblad het mense gewaarsku dat die N12 deur betogers versper word.

News24, berig dat die betogings glo oor behuising gaan. Volgens News24 is die N12, Golden Highway, N1 en Union straat gesluit. Mense word aangeraai om alternatiewe roetes te gebruik.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button