NewsNews
Anti-Boelieweek – ken jy die tekens, hoe hanteer jy dit?
Parys Primêre skool plaas vandeesweek die fokus op Boeliegedrag met ‘n Anti-Boelieweek waar verskeie sprekers met ouers, die leerlinge en onderwysers sal gesels. Daar is ook verskeie interaktiewe aktiwiteite waarby die kinders deur die week betrek sal word. Wees ingelig oor die tekens, gevare en hantering daarvan. Kom luister vanaand Maandag 14 Augustus om 18:00 …


Parys Primêre skool plaas vandeesweek die fokus op Boeliegedrag met ‘n Anti-Boelieweek waar verskeie sprekers met ouers, die leerlinge en onderwysers sal gesels. Daar is ook verskeie interaktiewe aktiwiteite waarby die kinders deur die week betrek sal word. Wees ingelig oor die tekens, gevare en hantering daarvan. Kom luister vanaand Maandag 14 Augustus om 18:00 in die skoolsaal na wat Rodney Seale oor die onderwerp sê wanneer hy met ouers sal gesels.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



