NewsNews

Twee vas oor hoewemoord

Twee verdagtes is in hegtenis geneem in verbinding met die hoewe-aanval waarin twee bejaardes erg aangerand en gemartel is.   Volgens Kapt. Mvula Chaka, polisiewoordvoerder, het die twee wat onderskeidelik 32 en 26 jaar oud is vlugtig in die hof verskyn waarna die saak na Maandag (18 September) uitgestel is. ‘n Klag van moord is …

 

Volgens Kapt. Mvula Chaka, polisiewoordvoerder, het die twee wat onderskeidelik 32 en 26 jaar oud is vlugtig in die hof verskyn waarna die saak na Maandag (18 September) uitgestel is.

‘n Klag van moord is bygevoeg nadat Victor Cookes (75) kort na die aanval oorlede is.  Die polisie het vroeër ook twee verdagtes in hegtenis geneem wat nie tot die misdaad verbind kon word nie. Die selfoon wat ten tyde van die huisroof gesteel is, is deur die polisie nagespoor waar hulle dit in een van die verdagtes se besit gekry het.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button