NewsNews

3 000 Vetkoeke in 24 uur om ander te help

André van Zijl pak Vrydag 29 September sy 54ste wêreldrekordpoging aan wanneer hy gaan poog om 3 000 vetkoeke binne 24 uur te bak vanaf 08:00 die oggend by Vetkoek Paleis & Pizza Place. Die vetkoeke sal deur die DBV, Epilepsie SA en Overcomers Wealth self verkoop word ten bate van die organisasies om fondse …

André van Zijl pak Vrydag 29 September sy 54ste wêreldrekordpoging aan wanneer hy gaan poog om 3 000 vetkoeke binne 24 uur te bak vanaf 08:00 die oggend by Vetkoek Paleis & Pizza Place. Die vetkoeke sal deur die DBV, Epilepsie SA en Overcomers Wealth self verkoop word ten bate van die organisasies om fondse in te samel.
André het vooraf al die fynere kunsies van vetkoek bak geleer en sal hy self die deeg aanmaak en bak. Mense is egter welkom om te kom help bak, of bestellings te plaas by die onderskeie organisasies wat met die projek gehelp word.
Mense wat by die DBV wil bestel kan Amelia skakel by (056) 811 3671.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button