NewsNews
Verkoolde lyk in rivier gevind
‘n Saak van moord word ondersoek na die oorskot van ‘n man gisteroggend in ‘n staaldrom gevind is.Die staaldrom het in die Umgenirivier in KwaDabeka, KwaZulu-Natal, gedryf. Die lyk is deur die polisie se soek- en reddingseeinheid herwin. Foto: SA Police Service Twitter Enige persoon met inligting word gevra om na vore te kom.

Foto: SA Police Service Twitter
Enige persoon met inligting word gevra om na vore te kom.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



