NewsNews
Fetus in verstopte drein gevind
Vaalweekblad digitale span berig dat ‘n vertopte drein tot ‘n gru-vonds gelei het. Illustrasie foto Volgens Annine Siddal, woordvoerder vir ER24, is loodgieters omstreeks 18:00 ontbied om ‘n verstopte drein reg te maak. Tot hul skok het hulle ‘n fetus ontdek. “Dit was duidelik dat die fetus al ‘n geruime tyd dood is.” Die voorval …
Volgens Annine Siddal, woordvoerder vir ER24, is loodgieters omstreeks 18:00 ontbied om ‘n verstopte drein reg te maak. Tot hul skok het hulle ‘n fetus ontdek.
“Dit was duidelik dat die fetus al ‘n geruime tyd dood is.”
Die voorval word deur die polisie ondersoek.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.