NewsNews

Só lyk die tornado wat Midvaal getref het

1100 mense tans sonder kos of behuising     Só het die Tornado gelyk wat Vaal Marina gister 11 Desember omstreeks 17:30 getref het. Uitgebreide skade is aangerig, sê Irene Main, een van die inwoners. Sowat 650 huise in die informele nedersetting by die dorp is platgevee en 1 100 mense sit op die oomblik …

 

 

Só het die Tornado gelyk wat Vaal Marina gister 11 Desember omstreeks 17:30 getref het. Uitgebreide skade is aangerig, sê Irene Main, een van die inwoners.
Sowat 650 huise in die informele nedersetting by die dorp is platgevee en 1 100 mense sit op die oomblik sonder kos of ‘n dak oor die kop. Enigiemand wat hulp kan verleen of kos kan skenk. is welkom om Irene te skakel by 078 521 1676.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button