Die soort sonsondergang wat fotograwe se vingers laat jeuk
Vanderbijlpark mag dalk nie die mooiste dorp in die land wees nie, maar as die son sak, die strate leeg word en die wolke saamspeel, kan die dorp skielik asemrowend mooi vertoon.
Hierdie foto is onlangs geneem toe die koue sy eerste voelers uitgesteek het. Die snaakse wolke wat oor die Vaal gesien is, het menige fotograaf na sy kamera laat gryp en pragtige sonsondergange is vasgevang. Foto: Elsje Vermeulen
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.