News

Man se liggaam in leeukamp gekry

Die liggaam van n onbekende man is Maandagaand 11 Junie in n leeukamp op n plaas buite Parys gekry.

Die polisie het nou die hulp van die publiek gevra om te help om die naasbestaandes van die oorledene op te spoor.

Die man het n blou langmouhemp en denim gedra. Die naam Tumelo is op sy linkerarm getatoeër.

N Plaaswerker het die liggaam in die leeukamp opgemerk.

Volgens die polisie is daar bytplekke aan die oorledene se liggaam.

Daar is geen aanduiding hoe die man toegang tot die leeukamp gekry het nie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button