
‘n Sinkhuisie het gister, 26 Julie, afgebrand in ‘n veld langs die Parys-pad. Paramedici van ER24 was op die toneel.
Die man wat in die sinkhuisie woon is nie beseer nie. Die veldbrand het tot teenaan die pad versprei.

ER24 paramedici is by die brandende veld. FOTO: Marianke Saayman
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.