
VANDERBIJLPARK. – ‘n 17 Jarige jong man is vanoggend 14 September in ‘n kritieke toestand deur ER24 paramediese personeel van ‘n ongelukstoneel by die Vaal Universiteit van Tegnologie (VUT) na die Mediclinic Emfuleni geneem.
Die jong man het kopbeserings opgedoen toe hy ‘n epileptiese aanval gehad het en teen die heining by VUT gebots het. Hy is later vanoggend in ‘n kritieke toestand na die Unie hospitaal in Alberton gevlieg vir noodbehandeling.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



