
N Vrolike groep Parysenaars het vanaand, 19 Desember, deur die dorp se strate geloop met kershoedjies, klokkies, Kersvader op sy wa en vrolike Kersmusiek.

Dit alles ten bate van Epilepsie SA se VS/Noordwes sentrum wat jaarliks die Jingle Bells walk as fondsinsameling vir die sentrum aanbied. Dankie aan almal wat saamgestap en bygedra het.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



