
Natachua Myburgh skryf:
Share asseblief so veel as moontlik. Shaun Labuschagne word al vir meer as 2 dae vermis. Sy familie is bekommerd en het al ‘n saak aangemeld by die polisie. Hy is laaste in Vereeniging gesien. As enigiemand dalk inligting het of weet waar hy is, kontak asb +61412583306 of stuur ‘n Facebook-boodskap aan Noalleen Labuschagne. Baie dankie.


At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



