
.
Volgens Louis Jacobs,direkteur van korporatiewe kommunikasie, is die ondersoek afgehandel. Die skorsing van die HK lede sal op 31 Januarie amptelik gelig word.
“Die HK lede sal ń program moet voltooi sodat hulle ñ positiewe bydrae kan lewer tot die kultuur van die bevordering van menseregte by die NWU,” het Jacobs gesê
Die rede vir die skorsing is steeds nie bekend gemaak nie.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



