
VEREENIGING. – Wat begin het as ‘n Taxi staking in Vereeniging vroeg vanoggend 20 Maart, waar al die ingange na die Vereeniging sakegebied deur taxi’s en vragmotors geblokkeer is, het nou uitgebrei na Vanderbijlpark, Sebokeng en Orange Farm.
Die ingang na Vanderbijlpark is op die N1 by Bophelong is toe asook gerugte dat die kruising van die dood op die R42 toegemaak is.
Motoriste word gevra om baie versigtig te wees.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



