Parys-rolbalklub se Ope Enkelkampioenskappe is gedurende die afgelope naweek gehou en het baie goeie rolbal opgelewer. In die mans-finaal het Dries de Jager ’n naelskraapse oorwinning oor Trevor Wright behaal. In die dames-finaal het Toets van der Westhuizen vir Tracy Jacobs geklop. Parys-rolbalklub se gemengde pare wenners vir die jaar is Trevor Wright en Stienie Brown. Hulle het Jan de Beer en Toets van der Westhuizen geklop. Op die foto is Toets en Dries, die klub se enkelkampioene.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



