
Die polisie in Ikageng het Sondagmiddag (18 Augustus) omstreeks 16:30 ‘n plastieksak vol bloed by die Sarafina begrafplaas gevind.
Volgens sers. Kelebogile Trom, polisiewoordvoerder, was daar ‘n fetus wat reeds begin ontbind het. Die geslag van die baba kon nie geidentifiseer word nie.
Volgens Trom is die fetus na die lykshuis geneem en ‘n saak van verberging van geboorte word tans ondersoek.


At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



