
Motoreienaars word gewaarsku dat heelwat motorbatterye die afgelope tyd uit motors gesteel is waar dit geparkeer, of selfs agter slot en grendel in die motorhuis was.
Wees bedag op persone of voertuie wat verdag sou voorkom in jou omgewing en rapporteer asseblief alle misdaad by die polisie.
Dit help die polisie om spesifieke tendense te kan identifiseer en die area waar die misdaad voorkom.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



