
Die begrafnisdiens van klein Juané Greeff sal Vrydag 17 Januarie om 11:00 vanuit die NG Kerk in Vredefort gehou word.
Juané is Donderdagmiddag 9 Januarie net na 17:00 oorlede na ‘n frats motorongeluk op die gesin se plaas, Mooihoek, in die Vredefort-distrik.
Sy sou op 12 Februarie 2 jaar oud gewees het.
Ons innige medelye met haar ouers, past. Juan Greeff van die AGS-gemeente Vredefort, haar mamma Jani, en die familie.


At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



