News
Nog geen antwoorde oor krag
Parys is al sedert vroeg vanmiddag sonder krag en steeds is daar geen aanduiding van die munisipaliteit wat die rede is waarom groot gedeeltes van die dorp sonder krag sit nie. Dit ten spyte van navrae aan die munisipaliteit wat nog geen lig kon werp nie. Intussen is daar ook ernstige watertekorte in die dorp …
Maar dit is ook nie net Parys wat sonder krag sit nie. Dele van Pretoria is ook sedert vroeg vanoggend sonder krag en donker dae dreig vir Carletonville.
Carletonvillers en Fochville inwoners het nou tyd tot 16 Februarie om kommentaar en insette te lewer by Eskom.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



