NewsNews

VS-geval toets negatief hoor konferensie

VS-geval toets negatief hoor konferensie

Die minister van gesondheid, Zweli Mkhize, het net voor 19:00 vanaand tydens ‘n mediakonferensie in Limpopo aangekondig dat die geval van Covid-19 wat vroeĆ«r in die Vrystaat bevestig is, intussen negatief getoets het, berig Netwerk24

Netwerk24 het in sy regstreekse dekking van die konferensie vanaand berig dat daar by die konferensie verskoning gevra is vir die fout. Die geval het aanvanklik positief getoets maar het daarna met verifikasie toetse negatief getoets word berig.

Die konferensie van die interministeriƫle komitee oor die koronavirus en die provinsiale kabinet van Limpopo is by The Ranch Hotel naby Polokwane gehou waar bekend gemaak sal word waar die Suid-Afrikaners wat uit Wuhan teruggebring word, in kwarantyn sal wees.

Bron: Netwerk24

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button