News

Getalle styg steeds

Suid-Afrika het teen vanoggend, Woensdag 25 Maart reeds 709 bevestigde gevalle van Covid-19 gehad. Tans is meer as 400 000 gevalle wêreldwyd aangemeld met 18 901 mense wat reeds gesterf het. Aan die ander kant is 108 348 mense al genees. Suid-Afrika sal môre, Donderdag 26 Maart om middernag met ‘n staat van inperking begin …

Suid-Afrika het teen vanoggend, Woensdag 25 Maart reeds 709 bevestigde gevalle van Covid-19 gehad.

Tans is meer as 400 000 gevalle wêreldwyd aangemeld met 18 901 mense wat reeds gesterf het.

Aan die ander kant is 108 348 mense al genees.

Suid-Afrika sal môre, Donderdag 26 Maart om middernag met ‘n staat van inperking begin vir ‘n tydperk van 21 dae.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button