News

Gauteng steeds meeste gevalle

So lyk die syfers nou

Suid-Afrika het teen gister, 1 April,  1 380 bevestigde gevalle van Covid-19 gehad, wat 27 meer gevalle was as die vorige dag.

Altesaam 44 202 mense is tot dusver getoets, 5 het gesterf weens die virus en 50 het reeds herstel.

Per provinsie is dit steeds Gauteng wat die meeste gevalle het (645). Die Wes-Kaap het 326 gevalle, gevolg deur KwaZulu Natal met 186 bevestigde gevalle. Die provinsie met die laagste styfer is die Noord-Kaap met 7 gevalle. Die Vrystaat het tans 76 bevestigde gevalle.

Wêreldwyd staan die syfer op 905 279 met 45 371 sterftes.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button