
Pula Build-it het verlede week 134 gesigmaskers aan Parys Primêre skool se leerders oorhandig, sowel as 100 gesigmaskers aan leerders van die AM Lembede Primary School. Op die foto is van die personeel van Pula Build-it wat die maskers oorhandig het, saam met mnr. Jaco Marais en van die skoolleiers.

Leerders van AM Lembede Primary School vir wie daar ook verlede week gesigmaskers oorhandig is deur Pula Build-it.


At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



