NewsNews

Onthou jy nog dié

Die dae van inry teaters is nie verby nie

Tieners en kinders ken vandag groot rolprentteaters en selfs die gemaklike lêstoele in ‘n Cinema Prestige wat jou op die naat van jou rug, voete in die lug  eerder aan jou sitkamer as ‘n fliek teater herinner. Maar onthou jy nog die lekker kuier en fliek van ‘n inryteater.

Die lang toustaan as Leon Schuster se nuwe movies uitgekom het. Die kombers voor die kar en die kombi wat gelaai was met almal in die buurt wat wou saam fliek. Ja selfs Parys het vroeër jare ‘n inry gehad op die destydse skougronde wat vandag bekend is as die AfriDome.

Die inry is bedryf deur mnr. Peter Papavarnavas, sakeman van die dorp.

Maar die dae van inryteaters is lank nie verby nie. Lees gerus hierdie week se Gazette!  

   

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button