
Na langer as ‘n maand in die hospitaal, is dr. Campher uiteindelik vandag ontslaan.
Sy vrou, Lera, is ook nie meer geintubeer nie en gaan dit ook met haar beter.
Dankie aan elkeen wat die afgelope maand na die dokters-egpaar van Parys uitgereik het met boodskappe, gebede en elke gebaar van omgee.
Hoewel daar nog ‘n baie lang pad na herstel voorlê, is dit die gemeenskap se omgee wat hulle dra deur hierdie moeilike tyd.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



