News
Dit het gesous in Parys
Sedert verlede week tot nou is 135mm reën in Parys gemeet. Gaan kyk bietjie hoe lyk die Vaalrivier by die laagwaterbrug na Gholfeiland en by die hangbrug. Dit is n gesig om te sien

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!