News
Só het Desember se reënval gelyk
Parys en distrik was gedurende Desember geseën met 173mm reën wat in die dorp gemeet is. Op plekke in die distrik was die reënvalsyfer selfs nog hoër. Die syfer is effens minder as November se 208mm en die 47mm wat in Oktober in Parys gemeet is. Groot dankbaarheid veral in ons landbougemeenskap. …
Parys en distrik was gedurende Desember geseën met 173mm reën wat in die dorp gemeet is. Op plekke in die distrik was die reënvalsyfer selfs nog hoër. Die syfer is effens minder as November se 208mm en die 47mm wat in Oktober in Parys gemeet is. Groot dankbaarheid veral in ons landbougemeenskap.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



