News

Só lyk Parys se syfers nou

Só lyk Parys se syfers nou

Parys het vir vandag 10 Julie, 27 nuwe gevalle van Covid-19 aangeteken, Vrydag 9 Julie was daar 23 nuwe gevalle vir die dorp, en op 8 Julie 30 nuwe gevalle. Parys het op 4 Julie laas 30 nuwe gevalle aangeteken. Naas Sasolburg bly Parys se syfer steeds die hoogste vir die Fezile Dabi-distrik.

Sasolburg het vir vandag, Saterdag 10 Julie 64 nuwe gevalle, gehad, met Kroonstad wat 23 gevalle aangeteken het, Deneysville 18 en Heilbron 12.

Al die ander dorpe in die distrik het ‘n heelwat kleiner styging in nuwe gevalle gehad. Vir Vrydag 9 Julie het die prentjie ook min of meer dieselfde gelyk, met Sasolburg wat toe 97 nuwe gevalle gehad het, Kroonstad 24 nuwe gevalle, en Deneysville en Heilbron 9 en 5 nuwe gevalle onderskeidelik.  

 

 

 

   

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button