
Parys-tennisklub se klubkampioenskappe in die mans en dames enkelspel-afdelings word op 4 en 11 September gehou. Slegs opbetaalde lede mag inskryf. Inskrywingsgeld is R120 per speler en sluit balle en pryse in. Om in te skryf vir die kampioenskappe skakel Brian Colby by 060 482 5069. Inskrywings sluit op 31 Augustus. Om aan te sluit by die klub, skakel Judy Roode by 083 230 8946.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



