

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Bloeddiens nooi die gemeenskap van Parys om bloed te skenk op Dinsdag, 10 Mei by die Hervormde Kerksaal, Parys, /v Van Loop- & Paulsenstraat, Parys vanaf
12:00-18:00.
Help die Bloeddiens om 50 eenhede bloed vandag in te samel.
*Om ʼn bloedskenker te word, moet jy*
Tussen die ouderdom van 16-75 wees
Meer as 50kg weeg
Iets voor jou skenking eet
Gesond wees op die dag van skenking


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.