

Die Nampo Oesdag wat vanjaar vir die eerste keer oor 5 dae op Nampo Park net buite Bothaville aangebied is, loop vandag, Vrydag 20 Mei, ten einde. Dit het Maandag 16 Mei begin en is die tema, “Beleef dit!”



Vanjaar was die 54ste keer dat die Oesdag aangebied is wat bekend is as een van die grootste vertoonvensters van die landboubedryf.



Soos met vorige Oesdae is van die heel nuutste tegnologie, masjinerie, innovasies en produktiwiteitsoplossings alles op een platform ten toon gestel, en was daar ook verskeie demonstrasies aangebied, naas ‘n groot verskeidenheid van uitstallers.

Foto’s Verskaf


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



