News
Waarnemende landdros sterf na kaping
Haar skiellike dood word diep betreur deur haar kollegas en familie.


Die gedenkdiens vir adv. Khuliso Nemutavhani, waarnemende landdros van die Potchefstroomse landdroshof, is Woensdag 5 Julie in die Potchefstroomse stadsaal gehou.
Adv. Nemutavhani is oorlede na ‘n motorkaping insident in in Centurion op Vrydag 30 Junie.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



