Local newsNews

Verskeie beseer na botsing op N1

Wees asseblief baie versigtig wanneer jy die roete sou ry.

Een persoon is kritiek en vyf beseer na ‘n ernstige botsing  op die N1-hoofweg, sowat 50km buite Kroonstad in die rigting van Koppies.

Die kop-aan-botsing het vroeër vanmiddag net na 13:00 gebeur.

Die beseerdes is na nabygeleë hospitale in Kroonstad vervoer. Die botsing het verkeersvloei op die hoofweg vertraag.

Die kop-aan-kop botsing het vertraging in verkeersvloei op dié gedeelte van die hoofweg veroorsaak.
Ses mense is in die botsing tussen die minibus en ‘n Fortuner beseer.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button