Local newsNews

Voertuie deursoek vir onwettige vuurwapens, dwelms, en gesteelde goedere

Die Fezile Dabi-distrikskommissaris, hajoor-generaal Makubo, het die operasie bygewoon en inligtingspamflette oor huishoudelike geweld, padveiligheid, middelafhanklikheid en mensehandel versprei.

‘n Padblokkade waar gesoek is na onwettige vuurwapens en dwelms, en ter voorkoming van veediefstal en onwettige immigrante,  assook om gesteelde eiendom en voertuie terug te vind, is deur die polisie in die Fezile Dabi-distrik, in samewerking met die Zamdela Gemeenskaps-polisiëringsforum, by die Zamdela Fourways-kruising (R82 en R57) gehou.

Voertuie word tydens die paddblokkade deursoek.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button