Local newsNews
Koudste nag laat die tande klap
Temperature behoort stelselmatig van Vrydag af effens te verhoog het die weerdiens voorspel.
Klappertand temperature is vandeesweek in Parys gevoel met die koudste nag tot dusver dié winter wat Maandagaand temperature onder vriespunt (-3.8) laat daal het.
Die winterkoue sorg dikwels vir prentjiemooi foto’s soos dié rivierfoto wat Joyce Olivier in Grewarlaan geneem Saterdagoggend geneem het, en Annemarie Ferreira se foto’s wat oor die naweek in en om Koedoeslaagte geneem is.





At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



