Local newsNews
Omgee-tyd vir ons bejaardes
Dankie aan ons borge wat hierdie uitreik moontlik gemaak het.
Personeel van Parys Gazette het Vrydag op Mandeladag tyd saam met die bejaardes van die Sonskyn Tehuis spandeer toe daar met teetyd vir elkeen van die bejaardes ‘n spesiale
koffiebeker propvol bederf en heerlike muffins gegee is.




Daar is ook tyd gemaak om met die bejaardes te gesels en so na hulle te kon uitreik met ‘n spesiale gebaar van omgee.






Dankie aan Mugg & Bean Parys en It’s Ink wat hande gevat het met MooiVaal Media om hierdie inisiatief moontlik te kon maak.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



