Local newsNews

Langasems van die lug klap verk in die laaste pylvak vir die seisoen

Daar is groot verwagting oor wat die naweek se wedvluguitslae sal inhou.

Hoewel nuweling Bernard Vermeulen se duiwe verras het met ‘n wen na afloop van die kortafstand wedvlugte, het Maree-hokke kom voor vat by die middelafstande. Met die laaste middelafstand wedvlugte wat vanaf Noupoort gevlieg is, loop Maree voor met ‘n algehele puntetotaal van 523 punte na berekening van die totaal van die kort- en middelafstande. Bernard Vermeulen is algeheel tweede met 509 punte, Nollie Meintjies derde (495), en Aspeling-hokke baie kort op sy hakke in die vierde plek (490). Sys van Rooyen se duiwe is nou algeheel vyfde (445), M.J Lofts sesde (323) en UJDUR-hokke sewende (158).

Nou word daar vlerk geklap om die finale puntestand van die lang afstand-vlugte te bepaal.
So het die afgelope drie weke se uitslae gelyk:

Noupoort Jaaroud:

Bernard Vermeulen – 1ste, 13de, 16de, 17de,, 21ste, 26ste, 30ste
Maree-hokke- 2de, 4de, 5de, 8ste, 11de, 14de, 19de, 28ste, 29ste
Sys van Rooyen-hokke – 3de, 6de, 15de, 18de, 23ste, 27ste
Aspeling-hokke – 7de, 20ste
Nollie Meintjies – 9de, 10de, 12de, 22ste, 25ste
MJ Lofts – 24ste

Noupoort Ope
Nollie Meintjies – 1ste, 30ste
Maree-hokke – 2de, 3de, 5de, 7de, 8ste, 11de, 13de, 14de, 15de, 18de, 20ste, 27ste
Aspeling-hokke – 4de, 6de, 9de
Sys van Rooyen-hokke – 10de, 23ste, 24ste 25ste, 26ste, 29ste
UJDUR-hokke – 12de, 19de,21ste
Bernard Vermeulen -16de, 17de, 22ste, 28ste

Brandfort 3 Sprint
UJDUR-hokke – 1ste, 3de, 27ste
Bernard Vermeulen – 2de, 15de, 17de, 22ste, 23ste
Maree-hokke – 4de, 6de, 9de, 11de, 12de, 13de, 14de, 18de, 21ste, 29ste, 30ste
MJ Lofts – 5de, 7de, 19de, 25ste, 26ste
Nollie Meintjies – 8ste, 20ste, 24ste
Aspeling-hokke – 10de, 16de
Sys van Rooyen-hokke – 28ste
Die eerste langafstand vlug is vanaf Hanover gevlieg, met Maree-hokke wat beide die jaaroud- en ope vlugte gewen het. Nollie Meintjies het die Odendaalsrus Sprint gewen. Die volledige uitslae het so gelyk:

Hanover 3 Jaaroud
Maree-hokke – 1ste, 3de, 5de,6de, 7de, 11de, 19de, 23ste, 30ste
Nollie Meintjies – 2de, 4de, 10de, 13de, 20ste, 22ste, 26ste, 27ste
Bernard Vermeulen – 8ste, 9de, 12de, 15de, 24ste, 25ste, 29ste
Sys van Rooyen-hokke – 14de, 28ste
UJDUR – 16de
MJ Lofts – 17de, 18de, 21ste

Hanonver 4 Ope
Maree-hokke – 1ste, 5de, 11de, 15de, 18de, 25ste, 26ste, 27ste, 28ste
Aspeling-hokke – 2de, 12de, 16de, 21ste, 23ste, 24ste
Nollie Meintjies – 3de, 4de, 7de, 8ste, 9de, 10de, 13de, 22ste
Sys van Rooyen-hokke – 6de, 14de, 17de
MJ Lofts – 19de, 29ste
UJDUR-hokke – 20ste
Bernard Vermeulen – 20ste

Odendaalsrus Sprint
Nollie Meintjies – 1ste
Aspeling-hokke – 2de, 4de, 16de, 22ste, 25ste, 28ste
Maree-hokke – 3de, 5de, 6de, 7de, 8ste, 9de, 10de, 11de, 12de, 13de, 14de, 17de, 21ste, 30ste
Sys van Rooyen-hokke – 15de, 27ste, 29ste
MJ Lofts – 18de, 19de, 20ste
UJDUR-hokke – 23ste, 24ste
Bernard Vermeulen – 26ste

Met die Gauteng gekombineerde jaaroud-vlug het Maree-hokke se duiwe met die wenposisie gespog uit die honderde duiwe wat vanaf Hanover losgelaat is.
Die afgelope naweek is daar vanaf Noupoort en Bloemfontein gevlieg met Maree en Vermeulen se duiwe wat dit uitgespook het vir die wenposisies. Aspeling-hokke het ‘n wen in die Unie ope-vlug vanaf Noupoort gehad.

Noupoort 3 Jaaroud
Maree-hokke – 1ste, 2de, 3de, 5de, 7de, 12de, 14de, 17de, 18de, 25ate
Bernard Vermeulen – 4de, 16de, 24ate, 29ste
Sys van Rooyen-hokke – 6de, 19de, 20ste
Aspeling-hokke – 8ste, 13de, 21ste
Bernard Vermeulen – 9de, 11de
Nollie Meintjies – 10de, 15de, 23ste, 27ste, 28ste
UJDUR – 22ste
MJ Lofts – 26ste, 30ste

Bloemfontein 5 Sprint
Bernard Vermeulen – 1ste, 3de, 4de, 23ste
Maree-hokke – 2de, 8ste, 10de, 11de, 12de, 19de, 20ste, 21ste, 25ste, 28ste, 30ste
Aspeling-hokke – 5de, 6de, 13de, 14de, 29ste.
Sys van Rooyen-hokke – 7de, 26ste
Nollie Meintjies – 9de, 15de, 17de, 18de, 22ste, 24ste
Sys van Rooyen-hokke – 16de
MJ Lofts – 27ste

Noupoort 4 Ope (Vaal Posduif Unie)
Aspeling-hokke – 1ste, 2de, 8ste, 15de, 19de, 26ste
Maree-hokke – 3de, 4de, 5de, 6de, 9de, 11de, 17de, 22ste
Nollie Meintjies – 7de, 13de, 21ste, 28ste
Sys van Rooyen-hokke – 10de, 12de, 16de, 23ste, 29ste
Bernard Vermeulen – 14de, 18de, 20ste, 27ste
MJ Lofts – 24ste
UJDUR-hokke – 25ste, 30ste

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button