Atlete van Primêre Skool Parys wat die naweek aan die SA landloopkampioenskappe sal deelneem.
Ses van Primêre skool Parys se landloopatlete sal môre vir die Vrystaatprovinsie aan die SA Landloopkampioenskappe in Middelburg, Mpumalanga,
deelneem.
Atlete van Primêre Skool Parys wat die naweek aan die SA landloopkampioenskappe sal deelneem. Voor van links Anlé Beukes, Bernard Theunissen, Kylie Rootman en Kordieu Scheepers. Agter is Karliese Scheepers en Jessie Joubert saam met juffrou Annie Marais.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.