Local newsNews
Wenplanne vir brug bou beloon
Die innoverende planne van deelnemers aan die kompetisie het beoordelaars beïndruk.
Leerders van Primêre skool Parys het hul vaardigheid as jong ingenieurs gewys toe hulle as distrikswenners aangewys is in ‘n tegnologie-kompetisie waarmee hulle ‘n brug met behulp van ‘n hidroliese stelsel moes bou. Die kompetisie is op 23 Augustus gehou. Die wenners was Emma Walsh, Delarey Erasmus, Inke Nortman en Janco Ferreira.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



